High Blood Pressure

Many people suffer from hypertension (high blood pressure) and we would like to share some interesting facts regarding this condition.

WHAT IS HYPERTENSION?

Hypertension is the medical name for high blood pressure. Pressure in your blood vessels rise when your heart pumps out blood and drops again when the heart relaxes. Therefore there are two levels to the reading. Depending on the age, in a healthy person, the top reading is usually below 140 and the bottom reading is usaully below 90. If the readings exceed these levels, you get the condition high blood pressure.

Blood pressure varies as the heart responds to the different demands made by the body. During quiet activities and sleep, the blood pressure is lower whilst again higher during bursts of activity such as stress or exercise. Often, hypertension is referred to as the "silent killer", because it has no symptoms until it reaches an advanced state and is usually detected during a routine visit to the doctor.

Althought hypertension does not often cause symptoms, it is still a serious condition and if not treated, raises the risk of a stroke, kidney failure, heart failure and premature death.

OORSAKE VAN HIPERTENSIE (HOë BLOEDDRUK)

By die meeste pasiënte met hoë bloeddruk, kan geen spesifieke oorsaak gevind word nie. Bloeddruk styg namate mens ouer word en soms is daar 'n familiegeskiedenis van hoë bloeddruk. By 'n klein persentasie mense is hoë bloeddruk die gevolg van niersiekte toestande, hormoonversteurings of abnormaliteit van die bloedvate.

WAT KAN JY DOEN OM JOU BLOEDDRUK TE VERLAAG?

  • Indien jy oorgewig is, verslank. Oorgewig plaas ekstra lading op die hart.
  • Volg 'n dieet met 'n hoë veselinhoud, vars vrugte en groente.
  • Verminder alkoholinname. Moenie meer as twee drankies per dag drink nie.
  • MOENIE rook nie. Rook is 'n bydraende risikofaktor vir hartsiekte.
  • Verminder jou soutinname.
  • Laat toets jou cholesterol. Hoë cholesterol en hoë bloeddruk neig om saam voor te kom.
  • Oefen gereeld, ten minste drie keer per week. (Dit sal jou bloeddruk verlaag en die voordele kan gewoonlik binne twee weke gesien word). Vra jou geneesheer vir 'n oefenprogram.
  • Verminder jou koffie en tee inname of drink gedekafeïeneerde koffie en tee.
  • Onthou om enige nuwe dokter wat jy besoek, rakende jou bloeddruk in te lig asook die narkotiseur sou jy vir 'n operasie moet gaan.

MEDICAL TREATMENT

Should the above measures don't bring your blood pressure under control, your doctor may prescribe antihypertensive medicines. It is important that the medication is taken regularly, most probably for the rest of your life. Some of these medicines can have side-effects. Although these side-effects may only be temporary, it should be reported to your doctor if and when it occurs. It might be necessary to change the prescribed medicine.

If you are using a contraceptive pill and have high blood pressure, your doctor may recommend an alternative method of contraception. Some medicines prescribed for arthritis, can cause fluid retention and high blood pressure and may have to be changed.

Sommige mense beweer dat hulle kan "voel" wanneer hulle bloeddruk hoog is, byvoorbeeld wanneer hulle hoofpyn het of gespanne voel. Slegs DAN neem hulle die medikasie en dit is die VERKEERDE manier om die medikasie te gebruik. Die medikasie moet elke dag geneem word, selfs wanneer jy beter voel.

Hoë bloeddruk is 'n lewenslange toestand wat beheer kan word, maar dit kan nie genees word nie. Indien jy jou medikasie stop, sal jou bloeddruk na sy vorige vlak terugkeer of selfs hoër wees, met die gepaardgaande risiko's. Om hierdie rede is dit dus BELANGRIK dat jy jou medikasie gereeld neem en jou dokter se instruksies NOUKEURIG volg. Laat neem gereeld jou bloeddruk - DIT MAG JOU TEEN 'N VROEë DOOD BESKERM.

Comments:

Write new comment:

No comments yet.