Sun Burn

Soos ons almal weet, is die langverwagte Desembervakansie om die draai en oud en jonk kan nie wag om te ontspan en die wonderlike Suid-Afrikaanse weer te geniet nie. Baie van ons is egter nie bewus van die gevare wat sonbrand inhou nie en daarom deel ons graag 'n paar feite met u. (Baie dankie aan KANSA wat hierdie inligting aan ons verskaf het).

 

 

Ons begin deur vir u te verduidelik wat SPF EN UV beteken:

SPF - Indien u gewoonlik binne 5 minute begin brand, sal 'n sonskermmiddel met 'n SPF (Sun Protection Factor) van 15, u vel 15 keer langer beskerm, m.a.w.: Indien u 'n sekere mate van skade opdoen sonder 'n sonskermmiddel deur vyf minute in die son te wees, sal dit met 'n SPF produk 15 keer langer neem om dieselfde skade op te doen. Daar is NIE iets soos 'n totale "sonblok" nie.UV - Ultraviolet-strale is deel van die ligspektrum wat die aarde bereik. Daar is twee soorte UV-strale wat ons vel benadeel. Die breër UVB strale veroorsaak verbruining wat ons sonbrand noem en is verantwoordelik vir die pynlike brand, rooiheid en uiteindelik, velkanker. UVA strale dring dieper in die vel en kan skade aanrig aan die struktuur van die selle wat veroudering en die risiko van kanker verhoog.

 VIR VEILIGE SOMERPRET - BLY UIT DIE SON EN DRA 'N PET

Alhoewel Suid-Afrika internasionaal erken word vir sy wonderlike sonskynweer, word dit nooit genoem hoe gevaarlik hierdie sonskyn werklik is nie. Suid-Afrika het een van die hoogste syfers van velkanker in die wêreld en dit neem steeds toe. Die goeie nuus is darem dat velkanker maklik voorkom kan word en wanneer dit vroeg opgespoor word, is dit geneesbaar.

NO SUNBURN IS SAFE

The message is very clear, there is no such thing as safe sunburn. Although people think that an even bronze-colored body is part of our living in South Africa, it should rather be seen as a tangible warning of the risk of skin cancer. Although one does not realize it, the damage that the UV rays of the sun causes today, builds up with time and many years later it could mean either a melanoma or some other form of skin cancer.

Up to 80% UV-related skin damage is sustained before the age of 18 years. In children, only one case of sunburn that causes blisters, enhances the risk of skin cancer considerably.

 

WHAT ARE OUR RISKS?

Everybody is exposed, although people with darker skin tend to have a  lower risk because of the fact that their skin contains more natural melanin which protects the skin against sun damage.

Your risk is higher when:

*    You have a light skin and red hair

*    You have moles or marks on your skin

*    You've previously had skin cancer or where skin cancer runs in the family

*    You participate in any sport in the sun, especially during the heat of the day

*    You work in the sun

*    You travel a lot in the sun

 RIGLYNE OM SONVEILIGHEID 'N DAAGLIKSE DEEL VAN JOU LEWE TE MAAK

*Beperk jou tyd in die son, veral tussen 10vm. en 3 nm., want gedurende hierdie tyd is die son se strale die gevaarlikste.

*Sorg vir bedekking. Dra 'n diggeweefde hoed met 'n breë rand en klere wat dig geweef is. Wees veral op die uitkyk vir UV-beskermde klere, swempakke, sambrele en skadunette met die KANSA Merk van Erkenning by die pryskaartjies.

*Gebruik 'n breëspektrum (UVA & UVB) sonskermmiddel met 'n sonbeskermingsfaktor (SPF) van 15 of hoër, verkieslik 'n produk met die KANSA Merk van Erkenning. Maak seker dat die sonskermmiddel aan alle blootgestelde gedeeltes van die vel, veral die agterkant van die nek, punte van die ore, arms en hande aangewend word, en smeer dit gereeld aan terwyl jy in die son is.

*Wees daarvan bewus dat 'n sonskermmiddel slegs die voldoende SPF beskerming kan bied as die middel reg aangewend word en dik genoeg aangesmeer word.

*Beskerm jou oë. Wees veral op die uitkyk vir sonbrille met 'n ultraviolet-gradering van ten minste UV400 waarvan die lense deur KANSA erken word  vir effektiewe UV- beskerming.

*Bly in die koelte of gebruik 'n sambreel vir beskerming. Wees daarop bedag dat UV-strale vanaf gras, glas, sement, water en sand gereflekteer word. Onthou ook dat UV-strale nie dieselfde as hitte is nie daarom moet jy ekstra versigtig wees op winderige en bewolkte dae. 

 

 

REMEMBER: PREVENTION IS BETTER THAN CURE!

ONTHOU: VOORSORG IS BETER AS NASORG! 

Comments:

Write new comment:

Estevan on 2013-11-13 11:08:03 AM

Ciao cara,questa ondata di fiori e9 stepunda. Il tuo bel giardino e9 una tesoreria. Noi siamo in ritardo di almeno dieci giorni.c9 veramente una gioia vedere questi fiori e albero insieme alla Primavera di Botticelli, poi la musica e la poesia. Mi portano sentimenti di allegria spensierata.Io abito in un appartamento di un grande palazzo.Ma per fortuna abbiamo un giardino nella vicinanza di un lago ( a circa 8 chilometri dall'abitazione). La grande parte del mio tempo libero passo led perche9 adoro la natura:))Baci http://qzirum.com [url=http://ikwajkmd.com]ikwajkmd[/url] [link=http://zwviubixqk.com]zwviubixqk[/link]

Sungyoun on 2013-11-17 04:42:57 AM

Grazie Caterina.L'apparenza inganna: qllueo che mi ostino a chiamare "il mio giardino" in realte0 e8 poco pif9 di un grande vaso...ho due alberi in piccolissimo spazio e qualche fiore lec sotto. Ma son molto contenta di questo spazietto e appena posso infilo le mani nella terra: in questa stagione son sempre a pasticciare.Ciao. http://ufeqbeijmdg.com [url=http://urywlfe.com]urywlfe[/url] [link=http://cghmzlonyyi.com]cghmzlonyyi[/link]

Dontarrious on 2014-03-03 05:05:11 PM

Increase the prevention of theft and fraud. Existing steering-wheel lock and other such anti-theft requirements should be reevaluated and upgraded. In addition, insurers should push auto Quotes Chimp to design more theft-resistant locks. Laws that punish insurance fraud by fake accident specialists should be toughened and enforcement increased so that this drain on auto insurance funds can be reduced.