VERKOUE EN GRIEP MEDIKASIE

Met die winter om die draai, wil ons u graag meer bewus maak van die tipes medisyne wat beskikbaar is vir die behandeling van verkoue en griep.

 

Tydens 'n 2006 opname wat onder 7 000 werknemers van 60 maatskappye gedoen is, het dit aan die lig gekom dat 2 877 werknemers gedurende Mei en Augustus van die werk af weggebly het as gevolg van siekte. 'n Totaal van 1 489 van hierdie werknemers het griep gehad, wat 52% van die groep verteenwoordig wat van die werk weggebly het. Omdat verkoue en griep onvermydelik is, is voorkoming in die vorm van goeie higiëne en griepinspuitings, van kardinale belang. Daar is egter geen entstof teen verkoue nie.

 VERKOUE EN GRIEP

Verkoue en griep word beide veroorsaak deur virusse wat die lugweë affekteer. Gewone verkoue kan veroorsaak word deur meer as 200 virusse. Oor die algemeen is verkoue 'n self-beperkende virale infeksie wat gekenmerk word deur simptome van 'n loperige neus (rinoree), 'n toe neus (kongestie), nies, seer keel, hoes en kopseer. Verkoue en griep word oorgedra deur nies en hoes en word "druppel verspreiding" genoem. Verkoue kan ook van persoon tot persoon oorgedra word deur direkte kontak. ‘n Siek persoon kan via die slymdruppels op sy/haar hande, virusse oordra na lessenaars, rekenaar-sleutelborde of deurhandvatsels. 'n Gesonde persoon wat in kontak kom met hierdie oppervlaktes sal die virus na sy/haar oë of neus oordra.

 Griep is 'n ernstiger virale siekte wat deur die griepvirus veroorsaak word. Daar is drie tipes seisoenale griepvirusse: A, B en C. Soos die verkoue virus, word griep versprei deur die inaseming van besmette druppels of deur direkte kontak met besmette uitskeidings. Alhoewel die simptome van griep soortgelyk is aan dié van verkoue, is griepsimptome gewoonlik ernstiger en dit kan koors, spierpyne, pyn, moegheid en swakheid insluit.

 CHOICE OF MEDICATIION

When administering medication to treat cold and flu-associated symptoms, it is important to establish which medication a person is taking in order to determine possible drug interactions with over-the-counter (OTC) medicine. Medicine that is used to treat colds and flu reduces the symptoms, enabling the individual to function while the body's immune system prepares to defeat the virus.

Recommended OTC products to treat flu and colds include decongestants, antihistamines, cough remedies, analgesics and antipyretics.

 DECONGESTANTS

BE ADVISED THAT SPORTS PEOPLE MAY BE TESTED FOR STIMULANTS WHEN USING THESE PRODUCTS

Decongestants are used to relieve nasal congestion that is associated with a common cold. Decongestants improve the feeling of nasal stuffiness. There are two types of decongestants: topical (nasal sprays, nasal drops & nasal gel) or oral (swallow, tablets & capsules). The associated side-effects with oral decongestants include increased heart rate and a reduced appetite. Decongestants should not be given to patients with diabetes, hypertension, an overactive thyroid, narrow-angle glaucoma and heart disease. Use of nasal sprays or drops must be limited to 3-5 days, as continued use may cause rebound congestion.

 ANTIHISTAMINES

Antihistamines are used to treat a runny nose (rhinorrhoea), sneezing, watery eyes and other irritating symptoms that accompany colds. Associated side-effects of the antihistamines that are present in most cold and flu remedies include drowsiness, blurred vision and a dry mouth. Caution must be exercised when driving or operating heavy machinery. Should a cold and flu remedy contain a first-generation antihistamine, it should be best taken at night to avoid sedation in the workplace. Antihistamines should not be taken with alcohol because of additive central nervous system depressant effects.

 COUGH REMEDIES

The type of prescribed product depends on the type of cough. Cough mixtures can be classified according to four categories:

PYNSTILLERS EN KOORSWERENDE MIDDELS

Pynstillers en koorswerende middels word gebruik vir die behandeling van hoofpyne, koors en spierpyne. Kodeïen, aspirien, ibuprofen en parasetamol is algemene koorswerende middels en is teenwoordig in verkoue en griepmedikasie. Kodeïen is daarvoor bekend dat dit lomerigheid en hardlywigheid veroorsaak, veral by ouer mense. Versigtigheid moet aan die dag gelê word wanneer daar bestuur word of met swaar masjinerie gewerk word.

 Soms word stimulante soos kafeïen by sekere middels gevoeg om die newe-effekte te bestry wat deur anthistamine veroorsaak word. Sou 'n persoon moet gaan werk, kan die kafeïen help om die lomerigheid te verminder.

 VOORSORGMAATREëLS VIR DIE WERKPLEK

Die spreekwoord "Voorsorg is beter as nasorg", is baie pertinent in die geval van verkoue en griep. Die griep-entstof beskerm 'n mens teen die stamme van die griepvirus wat die meeste die seisoen voorkom.. Dit beteken dat die persoon wat die inspuiting ontvang, slegs beskerm is teen die virusse wat in die entstof voorkom. Dit word voorgestel dat werknemers die inspuiting moet ontvang om hulself te beskerm teen die griepvirus.

 Om te verhoed dat griep- en verkoue virusse by die werk vesprei word, word die volgende voorsorgmaatreëls aanbeveel:

Die verspreiding van verkoue en griep kan verminder word deur goeie higiëne te handhaaf soos om gereeld hande te was, jou mond te bedek wanneer jy hoes of nie en om algemene higiëne in die kantoor area toe te pas. Jaarlikse griepinspuitings word aanbeveel en in gevalle waar griep en verkoue NIE verhoed kan word nie, kan oor-die-toonbank medikasie gebruik word om die simptome te verlig.

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.