MOTION SICKNESS/BEWEGINGSIEKTE

Inleiding

Beweging siekte is 'n algemene probleem wat by mense voorkom wat per motor, trein, vliegtuig of boot reis. Dit veroorsaak naarheid, lighoofdigheid en ander probleme en alhoewel dit irriterend is, is dit nie 'n ernstige toestand nie.

 

Oorsake

Beweging siekte kom voor wanneer die brein teenstrydige boodskappe van die oë en balans organe in die ore ontvang. (Dit is 'n toestand waarin daar 'n verskil is tussen visueel waargeneem beweging en die werklike sin van beweging). Hierdie teenstrydige boodskappe kan veroorsaak word deur herhalende bewegings soos die beweging van 'n motor, vliegtuig of trein of die deinings van die see. Beweging siekte kan ook voorkom tydens 'n rit by 'n pretpark. Sommige mense is meer geneig hiertoe as ander en oor die algemeen, is kinders meer vatbaar as volwassenes.

 

Symptoms

Motion sickness can start suddenly with a sick, uneasy feeling, accompanied by cold sweats. It may then lead to dizziness, followed by nausea and vomiting. Other symptoms may include:

* Belching

* Making more saliva than usual

* Warmth

* Sweating

Usually, the symptoms of motion sickness stop when the movement causing them, ceases. However, in some cases, people may suffer from symptoms for a few days after the stimulus ceases.

 

Management

A number of precautions can be taken to reduce the symptoms of motion sickness. Over-the-counter treatment options may also be taken before the start of the journey.

 

Precautions/Voorsorgmaatreëls

Motion sickness can be prevented or reduced by following these suggestions:

* Keep your head still and rest against the back of the seat.

* Keep your eyes on the outside world while in motion, e.g. if you are in a car, sit in the front and look in the direction in which you are moving.

* Stay on the deck and look to the horizon when on a boat.

* Sit halfway down by a window that overlooks the wings when on an aeroplane.

* Wanneer jy per trein reis, sit by 'n venster en kyk in die rigting waarin die trein ry.

* Vermy lees, fliek of kyk na goed wat binne-in die voertuig is waarin jy reis.

* Voor jou reis begin, eet iets wat nie baie speserye bevat of vetterig is nie en moenie ooreet nie.

* Moenie rook of naby rokers sit nie.

* Maak seker dat jy vars lug kry.

* Probeer om kinders se aandag af te lei deur met hulle te praat of om hulle na musiek te laat luister.

* As jou kind begin siek voel, stop die voertuig onmiddellik en laat jou kind rondloop.

* Deur die kind vir 'n paar minute op sy/haar rug te laat lê, mag ook help.

* Plaas 'n klam lappie op jou kind se voorkop - dit het 'n baie strelende effek.

* Sorg dat jou kind in staat is om by die venster uit te sien.

Oor-die-toonbank behandeling

 

As daar 'n moontlikheid bestaan dat beweging siekte tydens 'n reis mag voorkom, behoort u dit te oorweeg om die geskikte, voorkomende medikasie te neem. Voordat 'n produk gebruik word, is dit belangrik dat u die volgende weet:

 

* Beweging siekte medikasie veroorsaak lomerigheid.

* Indien u enige ander medikasie as die beweging siekte medikasie gebruik, mag dit 'n interaksie met die ander medikasie tot gevolg hê.

* Swanger vroue moet hul dokters spreek voor beweging siekte medikasie geneem word.

 

Conclusion

The symptoms of motion sickness may be considerably alleviated with appropriate planning of the journey and taking suitable medication prior to its commencement. Although the condition is not usually serious, severe cases and those which become progressively worse, should be referred to a doctor.

 

Comments:

Write new comment:

AErerceCes on 2017-08-17 07:15:33 PM

Four to five glasses of this juice have to be consumed every week to find the desired result. Use these circumspectly however, because they may lower glucose levels, that is an unsatisfactory effect in men whose blood glucose levels are properly balanced.