Smoking/Rook

Vandag wil ons graag met u 'n paar interessante feite deel rondom die gevare en negatiewe uitwerking wat rook op jou liggaam het. So, if your answer to the following three questions is a definite YES, please read further.

1.    DO YOU SMOKE?

2.    DO YOU WANT TO STOP?

3.    DO YOU NEED HELP?

ROOK IS DIE VERNAAMSTE, VOORKOMBARE OORSAAK VAN STERFTES TER WêRELD

Rook:

*    Veroorsaak die dood van1 uit elke 2 rokers.

*    Is 'n risikofaktor vir 6 van die 8 vernaamste oorsake van sterftes wêreldwyd, insluitend:

-    Hartsiekte

-    Pulmonale siekte

-    Verskeie kankers (veral longkanker)

*    In die algemeen verkort rook lewensduur met 15 jaar.

DIE VERNAAMSTE STATISTIEKE OMTRENT ROOK IN SUID-AFRIKA:

*    22% van volwassenes (>18jaar) en 24% van tieners (13-15 jaar) in Suid-Afrika rook.

*    >2.5 miljoen werksdae gaan jaarliks verlore a.g.v. rookverwante siektes.

*    Rook is een van die hoofoorsake van sterftes in Suid-Afrika

-    Malaria veroorsaak 2 sterfgevalle/week

-    Padongelukke veroorsaak 36 sterfgevalle/dag

-    Rookverwante siektes veroorsaak 55 sterfgevalle/dag

SMOKING IS AN ADDICTION

Smoking is more than a habit. It's an addiction to nicotine. That's why you may feel irritable or anxious when you don't have a cigarette, and why it is so difficult to stop. When you smoke, nicotine reaches the brain in 10-16 seconds and releases chemicals which make you feel good. The problem is, your body doesn't want that feeling to stop and craves more nicotine, so you keep smoking.

 

Due to this addiction, you may experience the following withdrawal symptoms after your last cigarette:

*    Depression

*    Lightheadedness

*    Sleep disturbance

*    Irritability or aggression

*    Restlessness

*    Impaired concentration

*    Increased appetite. Cravings are sometimes intense and may also persist for many months, especially if triggered by situational cues. 

THE BENEFITS OF STOPPING SMOKING ARE IMMEDIATE AND LONG-LASTING

Within 8 hours:Nicotine and monoxide levels in blood reduce by half, oxygen levels return to normal. Circulation improves.

Within 24 hours:Carbon monoxide and nicotine eliminated from the body.

Within 48 hours:The ability to taste and smell improves.

Within 1 month:Appearance improves - skin loses its grayish pallor and becomes less wrinkled.

Within 3-9 months:Coughing and wheezing declines.

Within 1 year:Risk of a heart attack reduces by half compared to that of a smoker.

Within 10 years:Risk of lung cancer falls to about half that of a smoker.

Within 15 years:Risk of heart attack falls to the same as someone who has never smoked.

ADDISIONELE VOORDELE: 

*    Dit verminder gesinslede se risiko vir hartsiekte en longkanker as gevolg van tweedehandse rook.

*    Dit is een van die bekostigbaarste gesondheidsorg ingrypings. 

PRAAT VANDAG NOG MET JOU APTEKER/DOKTER!

*    Jou aptekers/dokter is die aangewese persoon om jou te help om jou nuwe lewe te begin.

*    Medisyne is ontwikkel wat dit makliker maak om op te hou en jou 'n beter kans op sukses te bied.

*    Wanneer jy behandeling met 'n ondersteuningsprogram kombineer, verbeter jy jou kanse om      suksesvol te wees.

*    As jy gereed is om op te hou, vra jou apteker/dokter omtrent die "mytimetostart"-program en Pfizer se  nuwe produk, of besoek gerus www.mytimetostart.co.za.      

Comments:

Write new comment:

Marie Helm on 2014-08-04 08:00:19 AM

Baie dankie vir die waardevolle inligting in Afrikaans. Ek is 'n Hipnoterapeut en baie van my kliente is Afrikaanssprekend. Ek verwys hulle graag na u webwerf omdat dit impak soveel sterker is as hulle dit in Afrikaans kan lees. Baie dankie!!