COLIC / KOLIEK

Almal van ons wat babas het/gehad het, weet dat daar min dinge is wat soveel spanning, kommer, frustrasie en selfs woede veroorsaak soos baba-koliek. Vandag wil ons u graag meer van hierdie toestand vertel en ons hoop dat u die inligting nuttig sal vind en selfs kan deel met persone wat koliekbabas het.

 

WAT IS KOLIEK?

Koliek word gewoonlik gediagnoseer wanneer 'n andersins florerende en gesonde baba by tye vir ten minste drie dae binne een week huil. In baie gevalle begin die huilbui laatmiddag of vroegaand, en duur drie tot vier uur. Die baba begin dikwels na 'n voeding huil en meer voedsel kan die huilery vererger.

 

WHAT ARE THE SYMPTOMS?

During a colic attack, your baby will cry inconsolably and it will seem as if he/she is experiencing terrible pain. Crying will be loud and penetrating and the baby might also become red in the face. Fists might be balled and the legs and arms might be pulled up against the stomcah. Crying might worsen as you get more tense and frustrated.

 

WHAT CAUSES COLIC?

Although there are numerous theories regarding this condition, the precise causes are still unknown. In general, it is believed that colic is caused by stomach cramps and the pain of the air that builds up in the intestine. It could be because the baby swallows air during feeding or when crying,or because of the inability to digest certain parts of the feeding properly. Colic can be worsened by stress (yes, babies also experience stress and fear). Colic is not caused by any other serious underlying conditions, as it is an otherwise healthy baby that develops colic.

 

RISK FACTORS

Although the causes of colic are not known, it seems as if babies are more prone to develop colic if :

*They are first children

*Swallow a lot of air during feeding

*They are allergic to cow's milk

*They are subjected to their parents' fear and tension

 

HOE LANK DUUR KOLIEK?

In die meeste gevalle ontwikkel koliek na die ouderdom van twee weke, en bereik 'n hoogtepunt op een tot twee maande. Dit begin na drie maande opklaar. Die meeste babs is vry van koliek teen die ouderdom van vyf of ses maande.

 

WAT OM TE DOEN/WHAT TO DO

Om 'n koliekbaba te help, is 'n geval van probeer en kyk wat werk. Wat vir sommige babas werk, werk dalk nie vir ander nie. Daar is egter dinge wat u kan doen om die huilende baba te probeer troos:

*'n Warm handdoek kan teen die baba se maag gehou word om die maagspiere te help ontspan.

*Dra die baba in 'n dradoek wanneer hy/sy huil. Die beweging en jou liggaamshitte kan troos en help om wind uit te laat.

*Wanneer babas huil, sluk hulle meer lug, wat die maagpyn vererger. Sus die baba saggies in jou arms of 'n babaswaai om hom/haar te help om wind uit te laat en    hopelik te laat ontspan.

*Babamassering is 'n goeie manier om jou baba te help ontspan en wind te laat. Tegniek is nie so belangrik nie. Maak 'n bietjie baba-olie in jou hande warm en vryf dit saggies oor sy haar ledemate, rug en maag. Wanneer jy die magie masseer, beweeg jou vingers op aan die regterkant en oor en af aan die baba se linkerkant om krampe en wind te verlig.

*Try to let the baby lie on his/her stomach on your lap while you gently rub and pat the back to get rid of air. Vary this by holding him/her upright to get the air bubbles moving.

*Reduce the amount of stimulation in the room. Bright lights, noise and people can overstimulate a baby and cause him/her to cry more and swallow more air.

*Try to have a warm bath or shower with your baby. The combination of skin contact and warm water can be soothing. A warm bath where you spend more time than ususal to massage soap over the stomach and back, can help the baby relax.

*Go for a short drive. The sound of the engine is soothing and the vibration of the car could help the baby to let out air.

*Try your best to relax. Your stress levels could have an influence on the baby and the attacks could worsen.

*Ma's wat borsvoed moet deur 'n toetstydperk gaan waarin stimulante soos kaffeïen en sjokolade vermy word, aangesien dit moontlik deur die borsmelk na die baba oorgedra word en koliekaanvalle kan vererger. Die eet van suiwelprodukte en neute kan ook jou baba se koliek vererger.

*Gee jou baba 'n fopspeen/tandering om aan te suig.

*Oor-die-toonbank koliekmiddels wat maagkrampe verlig of ingewandwind verminder, kan verligting bring. Daar is baie van hierdie produkte - vra ons gerus vir raad.

*MOENIE alleen probeer regkom nie. Kry 'n betroubare oppasser en neem 'n aand af om te herstel. Jy sal kalmer voel en die volgende koliekaanval beter kan hanteer.

 

MITES/MYTHS

KOLIEKBABS IS NIE GESOND NIE

Onwaar - koliek veroorsaak baie ongelukkigheid, maar is nie 'n teken van 'n ernstige siekte nie. Koliek word slegs gediagnoseer as 'n baba andersins gesond is en normaalweg gewig aansit. Jou dokter sal jou baba ondersoek en jou gerusstel.

COLIC IMPEDES THE RELATIONSHIP BETWEEN CHILDREN AND PARENTS

According to studies and research, there is no proof that colic interferes with the normal bonding between parent and child. The pressure of a baby that never stops crying however, could cause exhaustion and marital stress.

MOTHERS WHO BREASTFEED SHOULD AVOID BEANS AND CABBAGE

Most probably not true. Some mothers suspect that food which cause flatulence, can reach their babies through the breastmilk and thus cause colic. Food like beans and cabbage however, cause abdominal wind as it breaks down in the digestion system, but components that cause flatulence, do not reach the bloodstream or breastmilk.

 

WANNEER OM 'N DOKTER TE SPREEK

As jou baba meer as gewoonlik huil, praat met jou dokter om enige spysvertering- of ander siekte uit te sluit. Kontak onmiddellik 'n dokter as jou baba koorsig is, siek lyk of enige ander simptome het behalwe dat hy/sy huil. Jy moet ook jou dokter spreek as die eise wat 'n huilende baba aan jou stel, jou depressief of gewelddadig laat voel. Dit is nie ongewoon vir uitgeputte ouers om gedagtes te kry om hul baba seer te maak sodat hy/sy kan ophou huil nie. Indien jy voel dat daar 'n besliste risiko is dat jy hierop gaan reageer, kry onmiddellik mediese hulp.

 

 

Comments:

Write new comment:

Lorette claassens on 2014-07-06 11:15:13 PM

i understand more That colic is about the stomack and winds That the baby swallows. and what can all work for colic babys.try behoedmiddel it also help colic babys.