AKNEE/ACNE

 

WAT IS AKNEE?

Aknee is 'n velaandoening gekenmerk deur vlekke, merke en puisies veral op die gesig, rug en bors. Dit is 'n baie algemene toestand en ongeveer 80 persent van alle mense kry dit die een of ander tyd. Dit is die felste tussen die ouderdomme van 16 tot 19 jaar. In die meeste gevalle is die probleem teen die middel-twintigerjare iets van die verlede, behalwe in sowat 5 persent van mense by wie dit tot die middeljare aanhou. Ander gevalle begin eers teen die middeljare.

 

WHAT CAUSES ACNE?

Acne is caused when the natural pores are blocked by secretions. The small skin glands that produce oil (sebum) produce excess oil and skin cells. These block the ducts causing blackheads. They may also become infected and cause pustules. Acne can be caused by steroids and drugs used to treat epilepsy and tuberculosis.Hormone treatment also sometimes causes acne. Acne may get worse just before menstruation or when the contraceptive pill is stopped because of hormonal factors. Although emotional factors can aggravate acne, they do not cause it. 

MITES AANGAANDE AKNEE

Daar is verskeie menings aangaande aknee wat met verloop van tyd as onjuis bewys is:

* Vroeër het die mening bestaan dat lekkergoed, sjokolade of vetterige kosse aknee veroorsaak. Hoewel dit nie waar is nie, is daar tog uitsonderings. Sommige mense is sensitief vir bepaalde kossoorte wat veltoestande kan vererger, maar dit verskil van persoon tot persoon.

* Dit is onwaar dat oormatige seksuele aktiwiteite of die onthouding aan seks, aknee kan veroorsaak.   Seks het niks met aknee te make nie.

* Die aantal kere wat u u gesig was of die soort seep wat gebruik word, het geen invloed op die toestand nie.

Weer eens is daar uitsonderings waar 'n bepaalde soort seep u veltipe beter  sal pas, maar oor die algemeen is gewone seep en water net so goed soos enigiets anders. 

THE TREATMENT OF ACNE

Here are some general instructions that are useful to follow:

* Avoid greasy cosmetics as these may block the pores. Instead, use lightweight non-greasy make-up to cover unsightly spots.

* However tempting, do not squeeze or pick spots. It spreads infection and increases scarring.

* Sunlight is beneficial for most acne cases, so enjoy the outdoors, but do not burn your skin.

The medical treament of acne starts with creams or topical preparations which work by unblocking the pores and reducing oiliness. You usually start by applying the preparation (i.e. benzoyl peroxide) once a day and then increasing it to twice a day. Avoid the eyes and mouth. Initially, you will get redness, drying, scaling and some soreness, but don't give up! Stop for a day or two and then restart with a smaller amount. It is important to perservere as your skin will only improve after several weeks of treatment. Your doctor may prescribe other applications such as vitamin A cream or antibiotic solutions to apply with special instructions.

Indien u nie op hierdie behandeling reageer nie, kan 'n antibiotiese tablet of kapsule deur u geneesheer voorgeskryf word. Hierdie behandeling word meestal vir maande of selfs langer voorgeskryf. U geneesheer sal die behandelingsprogram en gebruiksaanwysings met u bespreek. Vroue moet daarop let dat antibiotika die effektiwiteit van u voorbehoedpil kan beïnvloed. U geneesheer kan selfs 'n "aknee-vriendelike" voorbehoedpil voorskryf wat kan meehelp om u aknee te verminder.

 

Meer aggressiewe behandeling vir aknee is beskikbaar slegs op voorskrif van u geneesheer en word gereserveer vir erge aknee.                                                                                                  Comments:

Write new comment:

No comments yet.