RUGPYN/BACKACHE

Numerous people(young and old) suffer from backache and today we'd like to share some more information on this condition.

Backache is one of the most common afflictions of mankind and is suffered by six out of ten South Africans at some time or another. The reason for this is that the spinal column has to support the weight of the upper half of the body and its movements. The spinal column is supported by the ligaments and muscles of the back and the muscles of the abdomen. If they are weak, then the back is likely to be strained or injured. Backache is mainly caused by strains or injuries to these back muscles and ligaments and also from injuries to the cushions or discs between the vertebrae. These cushions bulge out or even rupture, often causing sudden back pain when bending to do something trivial. A bulging disc can also press on the sciatic nerve and cause a throbbing pain down the leg.

BEHOORLIKEVOORSORG VOORKOM RUGBESERINGS

Die kern van die behandeling van rugypn is om onnodige rugbeserings te voorkom en deur u rug te versterk deur gereelde oefening. Swem, stap en strekoefening is almal goeie oefening. Onthou om geleidelik op te warm, genoeg tyd toe te laat, nie die program deur te jaag nie en ook nie onnodig oorreed te word om ongewone,veeleisende oefeninge te doen nie. Moenie hoëhak- of spykerskoene dra nie.Moderne hardloop-of drafskoene is gemaklik en voorkom skokke en trillings op die ruggraat.

VOORKOMENDEPROGRAM VIR RUGYPYN

Wanneer u slaap:

* Slaap op 'n ferm matras wat u ruggraat ondersteun. Plaas 'n stewige plank onder die    matras indien die matras te sag is.

* Die beste manier om te slaap is op u sy met u knieë opgetrek.

* Slaap slegs op een kussing.

Wanneer u sit:

* Kies 'n gemaklike, stewige stoel wat die rugholte ondersteun. 'n "Ortopediese stoel"      is soms nuttig, veral by die werk.

* Ondersteun uself met u elmboë by 'n lessenaar of tafel en poog altyd om u rug reguit    te hou.

* Wanneer u lees of televisie kyk, gebruik 'n stoel wat die rug, nek, arms en veral die      laer gedeelte van die rug ondersteun. Moet nooit op u maag lê en lees of televisie        kyk nie.

When standing:

* Keep your back straight. Get into the habit by clasping your hands behind your back.

* If you have to stand for long periods at work, shift your weight from one foot to the    other and put one foot up on a bar, foot rail or low stool. Face your work                  directly.When turning, turn with your whole body, don't twist around.

When bending:

* The key to success is to keep your back straight and to bend you knees.

* Never bend and turn at the same time.

When lifting or reaching:

* When lifting objects from the floor, keep your back straight. Bend at the hips and        knees,never from the waist. Hold heavy objects close to your body.
* Avoid long reaches. Use a chair. Keep your buttocks tucked in as you reach.

* When working with a tool such as a broom or rake, always hold it close to your            body.

RUGOEFENINGE

Die vernaamste behandeling vir u rug is om die ondersteunende spiere te versterk, bv. die rug-en buikspiere. Sodra u rugpyn verbeter, kan u geleidelik begin om rugoefeninge te doen en aan sport deel te neem OP AANBEVELING VAN U GENEESHEER.  Wees geduldig. Dit verg heelwat dissipline en deursettingsvermoë om gereeld te oefen. Oefeninge behoort minstens een keer per dag gedoen te word. Moenie die oefeninge oordoen nie,veral nie in die begin nie. Begin deur die bewegings stadig en versigtig te probeer. Moenie bekommerd wees indien die oefening matige ongemak, wat 'n paar minute duur, veroorsaak nie. Indien die pyn egter erger as matig is en langer as 15 tot 30 minute duur, hou op en moet geen verdere oefening doen voordat u nie u geneesheer geraadpleeg het nie.

Do the exercises on a hard surface covered with a thin mat or heavy blanket. Put a pillow under your neck if it makes you more comfortable. Always start your exercises slowly and in the order marked, to allow muscles to loosen up gradually. Heat treatments just before you start, can help relax tight muscles. Follow your doctor or physiotherapist's instructions carefully, it will be well worth the effort.

DRUGS FOR BACKACHE

Your doctor will often prescribe anti-inflammatory injections, pills or suppositories to relieve the pain and swelling. It is important that you take the medication after a meal as it can irritate the stomach, especially if taken with aspirin. If the medication causes indigestion or abdominal discomfort, report it to your doctor.  

Comments:

Write new comment:

Coenie Coetzer on 2014-01-07 10:31:42 AM

Waar kan ek 'n ortopediese stoel te koop kry?

Rita White on 2014-06-05 02:28:57 PM

my werk is op soek na n ortpediese stoe.Hulle moet so gou as moontlik vir my n stoel kry. Kan u asseblief vir my se waar hulle so n stoel kan kry. kan u vir n katalogis stuur asseblief so dat ek vir die werkgewer kan wys Ek het n lae rug probleem ek benodig n stoelwat my rug ondersteun ek sit heel dag voor n rekenaar

Rita White on 2014-06-05 02:29:17 PM

my werk is op soek na n ortpediese stoe.Hulle moet so gou as moontlik vir my n stoel kry. Kan u asseblief vir my se waar hulle so n stoel kan kry. kan u vir n katalogis stuur asseblief so dat ek vir die werkgewer kan wys Ek het n lae rug probleem ek benodig n stoelwat my rug ondersteun ek sit heel dag voor n rekenaar

Rita White on 2014-06-05 02:31:11 PM

my werk is op soek na n ortpediese stoe.Hulle moet so gou as moontlik vir my n stoel kry. Kan u asseblief vir my se waar hulle so n stoel kan kry. kan u vir n katalogis stuur asseblief so dat ek vir die werkgewer kan wys Ek het n lae rug probleem ek benodig n stoelwat my rug ondersteun ek sit heel dag voor n rekenaar

Rita White on 2014-06-05 02:31:48 PM