MIGRAINE

 

Ons kry baie navrae vanaf pasiënte wat aan migraine ly en deel graag vandag met u ‘n paar interessante feite rondom hierdie kwaal. We trust that those of you who suffer from this condition, will benefit from this information.

MIGRAINE

Migraine verskil van ander fel hoofpyne omdat dit dikwels gepaard gaan met naarheid of braking en ‘n versteuring van visie. Somtyds sien die pasiënt flitsende ligte of glinsterende sigsaglyne om ‘n area van verlore sig van een of albei oë. Prikkels in die hande mag ook ondervind word. Ander simptome wat mag voorkom sluit in ‘n gevoelloosheid van die gesig, arms of bene, prikkels oral in die liggaam en spraakbelemmering. 

Migraine kom voor in ongeveer 10 persent van die bevolking en is meer algemeen onder vroue as mans. Aanvalle begin in adolessensie of vroeë volwassenheid. 

What causes migraine?

Migraines often run in families, but as yet no single cause has been found. Certain factors can trigger attacks. These trigger factors include:

* Certain foods, especially coffee, chocolate, nuts, dairy products, red wine, fried foods, shellfish, citrus fruits, spicy foods, cured or processed meats, peanuts and yeast.        

*Emotional and physical stress. This includes anger, anxiety, depression and excitement.        

*Loud noises.        

*Bright or flashing lights.        

*Some hormone treatments, in particular, the contraceptive pill. 

Treatment

Your doctor will normally diagnose migraine from the history you give him, but will at the same time exclude any other possible causes of headaches. If you have been diagnosed as suffering from migraine, your doctor will most probably prescribe an acute attack-aborting medication. This may include something for the pain and something for the nausea. It is important to take the medication as soon as possible after an attack begins. If you suffer from two or more attacks per month, your doctors should prescribe a preventive medicine to be taken daily for a period of time. If the cause of your migraine is linked to the oral contraceptive pill, your doctor should advise an alternative method of birth control. 

Voorkomende stappe        

Probeer die faktore wat u migraine veroorsaak, vasstel, deur op te let na die voorafgaande oorsake voor ‘n aanval. Die hou van ‘n dagboek waarin u notas maak van emosionele stres, verandering  in roetine, voedsel en drank, ensovoorts, kan u help om die faktore of kombinasie  van faktore vas te stel wat tot ‘n migraine lei.Tensy u seker is dat hulle geen invloed het nie, is dit beter om sjokolade, suiwelprodukte, sitrusvrugte en rooiwyn te vermy. Probeer om gereelde maaltye te nuttig. Lae bloedsuiker, as gevolg van die oorslaan van maaltye, kan tot ‘n aanval lei.  Stres is dikwels ‘n faktor in migraine.  Leer hoe om te ontspan en voorkom of verminder sodoende aanvalle.  Probeer om stresfaktore tuis en by die werk te verminder. Laat onbelangrike dinge begaan. 

Gevolgtrekking

Migraine is nie gevaarlik nie, alhoewel die simptome baie onaangenaam is en verhoed dat u normaalweg kan funksioneer. As u bekommerd is oor die oorsaak van u migraine of die aantal aanvalle, bespreek dit met u geneesheer. Hy sal u die nodige raad en bystand gee. 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.