GRIEP EN VERKOUE/COLDS AND FLU'S

 

 

GRIEP EN VERKOUE / COLDS AND FLU

  What is flu?

Flu, or influenza, is a contagious disease caused by the influenza virus. Each year 5% to 10% of adults and 20% to 30% of children catch flu. 

Is dit griep of ‘n gewone verkoue?

Griep en verkoue verskil van mekaar.  Die volgende simptome is gewoonlik ‘n aanduiding van griep – hoë koors (39-40oC), kopseer, erge hoes, erge moegheid , lyfseer en pyne .  Anders as ‘n gewone verkoue, kan griep ‘n persoon baie siek maak en selfs lewensgevaarlike komplikasies by baie persone hê. 

 Remember flu FACTS

Fever

Aches and pain

Cough

Tiredness

Sudden onset

 

Hoe word griep versprei?

Griep is baie aansteeklik. Dit word deur die lug versprei bv. wanneer iemand nies of hoes, deur nabye kontak met iemand wat griep het, of deur aan gekontamineerde voorwerpe te raak.  Kieme word na jou respiratoriese sisteem oorgedra waar dit vinnig vermeerder en vir die tipiese griepsimptome verantwoordelik is. 

 Who is at risk?

Anyone can catch flu. Being fit and healthy does not stop you from getting it.  You can also unknowingly infect others, as it takes 1-4 days for symptoms to appear. Some people are at increased risk of developing life-threatening complications if they contract flu, e.g. the elderly, young children, people suffering from diabetes, asthma, chronic heart, lung or kidney disease. 

 Wat is die komplikasies van griep?

Komplikasies van griep kan die volgende insluit – bakteriële longontsteking, oorinfeksie, sinus infeksie, dehidrasie en verergering van kroniese mediese kondisies soos bv. kongestiewe hartversaking, asma endiabetes.  Maagsimptome soos braking,diaree en naarheid kan ook voorkom maar is meer algemeen onder kinders. 

Can children be vaccinated against flu?

Yes.  The vaccine can be given to children as young as 6 months.

 Is die griepinspuiting veilig?

Ja.  Griepinspuitings het selde slegte reaksies tot gevolg.  Die mees algemene reaksie is effense gevoeligheid by die inspuitplek.  Die ongeaktiveerde griepinspuiting bevat nie-aansteeklike dooie virusse, wat slegs die liggaam attent maak op die bedreiging van die virus. Die inspuiting sal jou nie griep gee nie.

 Is it possible to prevent flu?

Yes, it is possible to prevent flu through vaccination.  The efficacy of flu vaccines has been clinically proven.  Many countries all over the world recommend flu vaccination during flu season. 

 Wanneer is die beste tyd om ‘n griepinspuiting te kry?

Omdat die griepseisoen verskil in lengte en intensiteit , is dit die beste om die griepinspuiting te kry sodra die inspuitings beskikbaar is.Dit kan ook gedurende die hele griepseisoen toegedien word.

 Why should I get a flu shot every year?

The flu viruses are constantly changing.  Generally, new influenza virus strains circulate every flu season.  Each year, before flu season, the most recent circulating viruses are identified by the World Health Organisation  (WHO) and are included in a new vaccine formula in order to offer the best protection. 

 

Wat gaan ‘n griepinspuiting vir my doen?

Potensieel lewensreddend vir hoë risiko persone.

Voorkom griep-geassosieerde siektes en hospitalisasie.

Voorkom griep-geassosieerde afwesigheid van skool en werk.

Verminder die risiko van oordrag van griep na familielede, vriende en mede-werkers.

 

Help antibiotika vir griep?

Antibiotika werk net vir bakteriële siekte toestande. Omdat griep en verkoue ‘n virale (deur ‘n virus veroorsaak) toestand is, sal dit ongelukkig nie help om antibiotika daarvoor te neem nie. Jy mors dus jou geld om vir ‘nantibiotika te vra as jy griep en verkoue het.

 

VACCINATION  IS YOUR BEST DEFENSE AGAINST FLU!!

NOW AVAILABLE AT R65.00 PER SHOT ATLIBRA PHARMACY

GROUPS OF 15 OR MORE R60.00 PER SHOT

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.