PEPTIC ULCERS

Today we would like to share some information on peptic ulcers.

 
Peptic ulcers occur in the stomach and the duodenum into which the digested food passes. They cause indigestion or "dyspepsia" which is a general term used to describe discomfort or pain of the stomach, often accompanied by nausea, vomiting and bloating. The pain may occur after eating, when your stomach is empty, or may wake you at night.
 
Peptic ulcers may be caused by the stomach producing excess acid or the lining of the stomach being "burnt" by the acid, because it is vulnerable. Emotional stress may aggravate ulcers and some families have a history of stomach ulcers. These symptoms are not specific to stomach  ulcers and can be caused by other conditions, such as gall bladder disease, hiatus hernia, gastritis and spastic colon.
 
Ondersoeke:
Indien u aan slegte spysvertering, dispepsie of ongemak van die maag ly, kan u geneesheer bepaalde ondersoeke reël indien u simptome voortduur. 'n Bariummaal is 'n X-straal ondersoek wat gedoen word, terwyl u 'n wit mengsel sluk wat u maag belyn. Die algemeenste prosedure wat tans gebruik word, heet endoskopie (gastroskopie) en word na verwys as die "sluk van die kamera". Dit behels die sluk van 'n dun buis waardeur die geneesheer in u maag kan kyk en presies vasstel waar die probleem geleë is. Terselfdertyd kan die geneesheer 'n monster van die maagwand neem (biopsie). U sal geen pyn ervaar nie, maar die prosedure kan soms ongemak veroorsaak.
 
Die behandeling van peptiese ulkus:
U geneesheer sal tablette en vloeistof voorskryf wat die suurafskeiding sal neutraliseer of verminder en sodoende die maagwand beskerm. 'n Streng sagte dieet is nie nodig nie, maar kossoorte wat die simptome vererger moet vermy word. Dit sluit in kosse met baie kruie en speserye, kerrie, boontjies, vrugtesappe, gebakte kosse en vars brood. Ten spyte van die feit dat melk as neutraal en strelend beskou wrod, moet dit vermy word aangesien dit suurafskeiding bevorder. Dit is belangrik om gereeld te eet en nie maaltye oor te slaan nie.
 
Alcohol and smoking:
It is important to reduce your alcohol consumption, especially beer and wine. Drink in moderation (two drinks a day) or not at all and avoid drinking on an empty stomach. You should not smoke as smoking increases acid secretion and delays ulcer healing.
 
Relaxation:
As anxiety, stress and emotional upsets may make your ulcer worse, it is important to review your lifestyle. Obsession with work and having too few holidays and hobbies can bring on ulcers. Exercise is relaxing and good for you.  
 
Beware of tablets
Do not take painkillers that contain aspirin (read the label on the bottle). If you are suffering from a peptic ulcer, the best painkiller to take is paracetamol, which is available in several brands. Tablets for joint pains, arthritis and sport injuries (called anti-inflammatories) can also irritate your stomach. Cortisone (steroids) can also weaken the stomach. Take all tablets with or after food, unless instructed otherwise. If you experience a stomach ache or any discomfort, discontinue the tablets and consult your doctor.
 
Raadpleeg u geneesheer indien:
* u herhalende pyn op die maag of slegte spysvertering het
* u stoelgang donker of swart is
* die pyn vererger en nie deur 'n antisuurmiddel verlig word nie
* u bloed of bruin koffiekleuringe maaginhoud braak
 
Chirurgiese behandeling:
As verandering in u lewenstyl en medikasie nie langtermyn verligting bring nie, kan u aangeraai word om 'n operasie te ondergaan. Dit behels gewoonlik die afsny van die senuwees wat na u maag lei (vagotomie) en sodoende word die suurafskeiding van die maag verminder. Verbeterde diagnostiese prosedures en medikasie het die vooruitsigte vir peptiese ulkuslyers, drasties verbeter. Deesdae is chirurgie selde nodig.
 
Comments:

Write new comment:

tienie labuschagne on 2015-01-07 10:10:55 AM

Ek het n baie lelike reflux,ek het 3 peptic alcers watter verdere stappe moet ek doen ek het a gegaan vir kamera sluk .die medikasie wat die dr voorskryf werk nie regtig nie en ek sukkel dat my maag moet gaan.as julle my asb enige raad kan gee inverband met my probleem asb sl dit wardeur

Gloria van Graan on 2015-11-04 06:25:18 PM

ek en my dogter sukkel met maag. Linda het haar enigste seun en kind verloor 7 maande terug en haar maag het heeltemal vergroot en kan nie sonder Lancap (en ek) leef nie. Het u enige ander voorstel.