Die Nuwe Prysstruktuur vir Medikasie

Na ses jaar se onderhandelinge en miljoene rande  se hofsake tussen die Departement van Gesondheid en die aptekersbedryf, is die prysstruktuur van medisyne uiteindelik gefinaliseer toe dit op 19 November 2010 in die staatskoerant gepubliseer is.

The Single Exit Price (SEP) which comes from the manufacturer, has to be made public to the Department of Health, which means that all retail outlets are supposed to pay the same price for their medication (PURCHASE PRICE = SEP). The price structure is based on the quantity of the SEP.

Below is a summary of what the structure looks like:
1. If the SEP is below R75.00, 46% + VAT of the SEP and a rand value of R6.00 + VAT may be added.
2. If the SEP is between R75.00 and R200.00, 33% + VAT of the SEP and a rand value of R15.75 + VAT may be added.
3. If the SEP is between R200.00 and R699.99, 15% of the SEP and a rand value of R51.00 + VAT may be added.
4. If the SEP is more than R700.00, 5% of the SEP and a rand value of R121.00 + VAT may be added.

*The percentage must be added before the rand value is added.

Wat beteken dit in die praktyk?

1.     Goedkoper medikasie word duurder.
2.     Duur medikasie word goedkoper.

Die goedkoper medikasie subsidieer met ander woorde die duur medikasie. Mense wat daarop staatgemaak het dat hulle met ‘n staatspensioen of ‘n tuinwerker-salaris iets goedkoop gaan kry vir bv. griep en verkoue,  gaan dus meer opdok vir medisyne. Die kliënt wat in die verlede R3141.54 betaal het vir sy hormooninspuiting, betaal nou baie minder (R1738.24) daarvoor.

Ek dink nie die stelsel is goed deurdink nie. In die verlede (8 jaar terug), kon ons as aptekers beding vir ‘n goeie prys op bv. hoes, verkoue, pyn en ander oor die toonbank medikasie.Die prysvoordeel is in die verlede aan die kliënt deurgegee. Hierdie onderhandelings voorreg is ons nou ontneem in die sin van die SEP wat ononderhandelbaar is. (Vat wat jy kry teen die prys wat ons bied).

Wat beteken dit vir die apteek?

Omdat daar ‘n mengsel van produkte teen verskillende SEP’s uitgegee word, moet daar na die hele koek gekyk word. ‘n Voorlopige analise in ons apteek wys dat ons bruto wins op medikasie met ongeveer 3% sal afneem.

Die skrikwekkendste van hierdie stelsel is dat die mediese fondse oor die algemeen nie bereid is om volgens hierdie tariefstruktuur te betaal nie. Dit beteken dat daar steeds bybetalings kan wees. Sommige van die mediese skemas betaal minder uit as die kosprys (SEP). Sien dit in hierdie lig – agt jaar gelede was jou skema bereid om teen enigiets van tussen “Cost” plus 30% tot “Cost” plus 50% te betaal. With the announcement of the Minister of Health six years ago that medication may not cost more than the SEP + 26% up to a maximum of SEP + R26.00, the medical schemes embraced this structure and saved millions due to reduced payouts. At the same time, premiums increased yearly between 9% and sometimes up to 15%. Makes you wonder who made money?

Soms wonder ek of regulering ‘n goeie ding is. Sou dit nie beter gewees het om dit te los soos dit was en en markkragte en dienslewering te los om die mark te dikteer nie?

Comments:

Write new comment:

No comments yet.