DROë Oë/DRY EYES

Droë oë is 'n toestand wanneer daar nie genoeg trane is om die oë te "smeer" nie en ons deel graag die volgende met u:

DIE FUNKSIE VAN TRANE

Trane is verantwoordelik vir die handhawing van die gesondheid van die buitenste oppervlak van die oë nl. die kornea. Trane "smeer" die oppervlakte en spoel alle "vreemde" deeltjies weg. Dit verminder die risiko van oog infeksies en hou die oppvervlak glad en helder. Oortollige trane vloei in klein dreineringskanale in wat in die binneste hoeke van die oë geleë is en dreineer dan na die agterkant van die neus.

Die traan "film" bestaan uit drie lae:

CAUSES OF DRY EYES

Dry eyes are caused by increased tear evaporation, decreased tear production, or an imbalance in tear composition. If the liquid outer layer of the tear is disrupted, the tears will evaporate too quickly.

If there is insufficient water in the tears, the oil and mucus may mingle, forming a stringy discharge from the eyes. Inadequate amounts of mucus in the eyes prevent even spreading of the tears, resulting in dry patches on the cornea.

Increased evaporation may be due to poor tear quality, decreased blinking or exposure to smoke, wind and dry climates. Reading, using a computer or watching television, may decrease blinking.

Decreased tear production may result from ageing, certain medications and some medical conditions. Medications such as hormones, antihistamines, decongestants, blood pressure medication, rheumatoid arthritis and diabetes and thyroid problems, may also cause symptoms of dry eyes.

SYMPTOMS

When tears don't lubricate the eyes adequately, patients may experience the following symptoms:

 

Symptoms may worsen in dry conditions or higher temperatures, or with prolonged use of the eyes. Increased tearing may also result as the eyes attempt to correct the problem. However, it is important to address the underlying cause in order to treat the symptoms.

COMPLICATIONS

Mild cases of dry eyes do not often cause serious problems. Complications may however include increased eye infections and eye inflammation, leading to scarring of the cornea and visual problems.

BEHANDELING

Pasiënte wat volgehoue droë oë simptome toon, moet 'n oogspesialis raadpleeg om enige onderliggende toestand wat dalk die oorsaak van die probleem kan wees, vas te stel. Kunsmatige traan oplossings en oogsalwe mag help om die natuurlike trane aan te vul. Produkte wat geen preseveermiddels bevat nie, is ook beskikbaar vir gereelde gebruik.

Die gebruik van 'n warm, klam waslap om die ooglede sagkens mee af te vee, mag help om inflammasie van die ooglede te voorkom. Sommige geneeshere stel voor dat 'n ligte babasjampoe gebruik word om die ooglede mee skoon te maak.

Langdurige rekenaar werk of werk wat visuele konsentrasie verg, kan die knip van oë verminder. Vat 'n kort breek of sluit die oë vir 'n paar minute - dit mag help om die oë te smeer.

Droë oë is 'n algemene probleem. Eenvoudige oplossings soos om 'n kort breek te neem of die oë te knip, mag vir sommige mense werk. Ander mag voordeel trek deur die gebruik van "oor-die-toonbank" medikasie. Indien bogenoemde nie verligting bring nie, moet 'n dokter geraadpleeg word.

Comments:

Write new comment:

No comments yet.