INHALERS/INHALEERDERS

 

 

 

1. Remove the cover of the mouth piece and shake inhaler well.

2. Hold inhaler as illustrated. Should you not be able to hold the inhaler in one hand, hold the inhaler with both hands with both forefingers on the top of the canister and both thumbs under the mouthpiece.

3. Take a deep breath and exhale fully until no more air can be expelled from the lungs. Place inhaler well into the mouth on top of the tongue whilst the lips are kept tightly around the mouthpiece. While pressing

down on the canister, inhale deeply.

4. Relax the pressure on the metal canister.

5. Verwyder die mondstuk van die mond terwyl u vir 'n paar sekondes u asem ophou en blaas dan stadig die asem uit.

6. Wag ten minste een minuut voordat u stappe 3-5 herhaal. Herhaal SLEGS indien u dokter dienooreenkomstig geadviseer het.

7. Plaas die doppie terug op die mondstuk om die toestel teen stof en vullis te beskerm.

______________________________________

Kinders mag hulp nodig hê om die inhaleerder vas te hou, en daarom is dit belangrik dat die toestel op presies dieselfde oomblik gedruk word as wat die kind inasem.Toestelle soos "Aerochambers" of "Huff Puff Kits" kan by kinders gebruik word om die toediening meer effektief te maak. 

Inhaleerders werk vinnig en effektief.

Inhalers should be cleaned periodically. To clean, remove the canister from the inhaler unit, rinse unit in warm water, dry thoroughly and replace canister.

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.