ARE YOU ALLERGIC/IS JY ALLERGIES

SEASONAL ALLERGIES

Spring means budding flowers, new leaves on trees and greener grass – and if you have any seasonal allergies, a streaming nose and sneezing. Springtime allergies, also known as hay fever and allergic rhinitis, can make sufferers want to hide indoors, but a better understanding of the problem and timely intervention may help to put a spring back into their step.

WHAT ARE SEASONAL ALLERGIES?

Seasonal allergies are allergic reactions to triggers that are present for only part of the year. These are typically a reaction to pollen from flowers, trees and grasses that bloom or seed at a specific time of the year. Perennial allergies are present all year round and triggers may include pet dander (hair) and house dust mites. Spores from moulds may cause seasonal or perennial allergies.

Seasonal allergies are usually at their worst in spring and autumn when certain trees and grasses pollinate. When exactly the season starts, depends on the local climate and tree types.

OORSAKE

Die stuifmeel in die lug van verskeie seisoenale plante, dring die liggaam deur die oë, neus of keel binne en by sommige sensitiewe individue, veroorsaak dit ‘n allergiese reaksie. By verskeie mense sal die immuunstelsel nie op ligte stowwe soos stuifmeel reageer nie. By persone wat aan allergieë lei, beskou die liggaam se verdedigingsmeganisme hierdie allergene as aansteeklike of skadelike agente. Dit veroorsaak dat histamine en ander chemikalieë vrygestel word wat inflammasie en ander tipiese simptome van allergieë te voorskyn bring.

Allergiese simptome begin vyf tot tien minute na blootstelling en neem gewoonlik binne ‘n uur af. Dit mag egter twee tot vier ure later weer terugkeer. Stuifmeel wat deur die wind versprei word, is die mees algemene oorsaak van seisoenale allergieë. Helder, gekleurde blomme wat op insekte soos bye staatmaak om stuifmeel na ander blomme oor te dra, veroorsaak gewoonlik nie seisoenale allergieë nie, omdat die stuifmeel in hierdie blomme nie in die lug teenwoordig is nie.

Die stuifmeel van gras en bome kan ver afstande deur die lug reis. Die stuifmeelvlakke kan van dag tot dag wissel en is geneig om van vroeg-tot die middeloggend, op sy hoogste te wees.

SIMPTOME

Allergieë het ‘n verskeidenheid simptome wat onder andere die volgende insluit:

Jeukerige, waterige oë is dikwels die eerste teken dat die hooikoorsseisoen begin het en word redelik vinnig deur niesbuie en nasale simptome, gevolg. Sommige persone ervaar hoofpyn, kongestie en niesbuie. Persone wat allergiese asma het, mag verslegtende asmatiese simptome ervaar. Allergieë kan slaappatrone versteur en geïrriteerdheid en lomerigheid deur die dag veroorsaak. Allergiese konjunktivitis, ‘n toestand waar die binneste ooglede en wit van die oë geaffekteer word, mag ook voorkom.

BEHANDELING

Verskeie produkte is beskikbaar om die simptome van seisoenale allergieë te verlig. Dit sluit onder andere antihistamine en dekongestante in.

 

COMPARISON OF ALLERGIC AND COLD SYMPTOMS

 

ALLERGY

COLDS

OCCURRENCE

Symptoms occur all at once or close together

Symptoms often occur one at a time: sneezing, then runny nose and then congestion

DURATION

Continue for entire duration of allergen exposure

Generally seven to ten days

MUCUS

Usually a clear, thin, watery discharge

May become infected, leading to thick, green or yellow nasal discharge

SNEEZING

Common, including multiple sneezes

Less common

TIME OF YEAR

Common when certain plants are in bloom: spring through autumn

More common in winter

FEVER

Not usually associated with a fever

May be present

 

ALLERGEN AVOIDANCE

Most seasonal allergens cannot be avoided completely, but exposure to pollen may be minimised by the following:

CONCLUSION

Allergies that are caused by pollen and other seasonal allergens, may be uncomfortable and cause disruption in daily activities. Avoidance of the allergens (where possible) and treatment with suitable medication can assist sufferers and enable them to enjoy life.

 

 

 

 

 

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.