MALARIA

Herewith some interesting facts regarding malaria and how to protect yourself against it.

Many South Africans are not vigilant in protecting themselves from malaria when travelling to affected areas. According to doctors and medical advisors, this is a huge mistake.

In January 2012, 2 267 cases were reported in South Africa alone and 16 of these cases resulted in death. Studies conducted by the Institute of Health Metrics and Evaluation in Seattle, Washington in the USA, indicate that malaria kills approximately 1.2 million people PER YEAR.

Alhoewel die meeste mense daarvan bewus is dat malaria 'n baie ernstige siekte is, is daar baie persone wat verkeerdelik glo dat dit voldoende is om voorkomende medikasie te neem. Die teendeel is egter waar, nie een van die voorkomende medikasies wat beskikbaar is, bied algehele beskerming teen malaria nie. (Voorbeelde hiervan is doxycycline, meflokien, atovaquone/proguanil.)

Voorkomende medikasie verskaf wel 'n groote mate van beskerming en kan heel moontlik jou lewe red. Dit is belangrik dat hierdie medikasie geneem word indien jy 'n malaria gebied besoek. Sou jy 'n malaria gebied besoek het en jy toon na jou terugkeer griepsimptome, moet dit onmiddellik as moontlike malaria gesien word en mediese raad moet dringend verkry word. Dit vereis dat dringende bloedtoetse dadelik gedoen word. (Dit geld ook as hierdie simptome vir die volgende 3-6 maande aanhou).

WAARHEDE OOR MALARIA/TRUTHS ABOUT MALARIA

 

MALARIA MYTHS/MALARIA MITES

MALARIA VACCINE ON THE HORIZON

Distribution of mosquito nets has led to some reduction in malaria cases in children of indigenous populations in Africa's malaria areas. There is new hope on the horizon in the fight against malaria. A trial malaria vaccine called RTS,S has been developed. The first results indicate a 55% redcution in malaria cases in children from 5 months - 17 months, over a period of one year. Daar is sprake dat hierdie entstof moontlik reg kan wees vir verspreiding gedurende 2015. Hierdie entstof sal beslis 'n beduidende impak maak om die voorvalle van malaria in Afrika te verminder.

Comments:

Write new comment:

No comments yet.