KROEP / CROUP

KROEP / CROUP

Wat is kroep?

Kroep is ‘n infeksie van die boonste lugweg wat asemhalings-probleme en ‘n kenmerkende blaffende hoes veroorsaak. Kroep is algemeen in kinders tussen 6 maande en 3 jaar oud. By die meeste kinders verdwyn kroep soos wat die kind ouer word. Dit is belangrik om jou kind na jou huisdokter te neem indien die simptome vir langer as sewe dae aanhou.

 

What causes croup?

Croup is usually caused by a virus infection that your child may contract by breathing infected respiratory droplets coughed or sneezed into the air. If your child touches a surface contaminated by these droplets and then touches his or her eyes, nose or mouth, an infection may follow.

 

Wat is die simptome van kroep? 

Kroep begin dikwels as ‘n tipiese verkoue met ‘n loopneus en ‘n gevoel van kongestie (toe bors). ‘n Hoes wat soos ‘n harde blaf sal klink, begin na ‘n paar dae ontwikkel en die stem word hees. Jou kind mag ‘n “high pitched breathing” (hierdie word genoem "stridor") ontwikkel. Dit is ook algemeen om 'n koors te ontwikkel. Kroep vererger gewoontlik in die nag asook wanneer die kind huil of ontsteld is. Kroep simptome duur gewoontlik vir drie tot vyf dae.

 

Jy moet onmiddellik mediese hulp ontbied                            You should seek immediate medical

as jou kind:                                                                                attention if your child:

 

- ‘n "High Pitched" in en uitasemhaling het ("stridor")              - Has noisy, high-pitched breathing 

                                                                                            (“stridor”) both when inhaling and exhaling

- Begin kwyl of sukkel om te sluk                                          - Begins drooling or has trouble swallowing

- Kom angstig en ontsteld of moeg en traag voor                    - Seems anxious and agitated or fatigued

                                                                                             and lethargic

- Sukkel om asem te haal of haal vinniger as gewoonlik asem    - Struggles to breathe or breathes faster

                                                                                               than usual

- Indien die vel romdom die neus, mond of naels grys              - Develops blue or grayish skin around the

of blou verkleur (“sianose”)                                                       nose, mouth or fingernails (“cyanosis”)

 

 

BEHANDELING VAN KROEP

Indien die simptome langer as sewe dae voortduur is dit belangrik om jou kind na die geneesheer te neem. Afhangende van die Dokter se diagnose is daar verskillende produkte om kroep mee te behandel.

 

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.