HOOFPYN / HEADACHE

HOOFPYN / HEADACHE

Baie mense ondervind probleme met hoofpyn. ‘n Paar interessante feite:

 

Reaktiewe Hoofpyn

‘n Mens kan hoofpyn kry as jy te gereeld te veel hoofpynmedikasie neem. Dit word ‘reaktiewe’ hoofpyn genoem en sal nie ophou voordat die persoon die medikasie heeltemal staak nie. ‘n Oordosis pynstillers kan ook jou lewer en/of niere beskadig.

 

Ancient Times

The ancient Greeks and Romans used peppermint tea to treat their headaches. However, it was not the only thing they used - they also drank chamomile, rosemary and lavender extracts. They also brushed raw potato, cabbage and onions on their heads as pain a reliever.

 

Migraines Oorerflik

Die meeste kinders wat migraines kry, het ten minste een naverwante familielid wat ook daaraan ly. As die kind een ouer het wat aan migraine ly, het hy of sy ‘n 50% kans om dit ook te kry, en as altwee ouers daaraan ly, styg die waarskynlikheid tot 75%.

 

Headache usually harmless

Although most headaches are uncomfortable and sometimes debilitating, it is usually not dangerous. Most headaches can be treated with over-the-counter medication, or by lying in a dark room for a while.

 

Oorsaak

Baie faktore soos om te vas, stres, besoedeling, geraas, rook, flitsende ligte en sekere tipes kos kan hoofpyn veroorsaak.

 

 

 

Hormones and Migraines

Migraine has to do with hormonal fluctuations. Many women get migraines few days prior to their menstrual cycle begins. Some women also get migraines during their menstrual cycle.

 

Die pil, hoofpyn en beroerte-risiko

Vroue wat rook en wat estrogeen-gebaseerde geboortebeperking gebruik, het ‘n hoër beroerte-risiko as vroue wat nie rook nie en nie ‘n estrogeen-gebaseerde pil gebruik nie. Wanneer vroue oorskakel na ‘n lae-estrogeen pil, kry hulle ook minder gereeld hoofpyn.

 

Lifestyle the solution

Lifestyle plays an important role in preventing headaches. If you do not smoke or drink too much, get enough sleep, maintain a healthy lifestyle and get daily exercise, it is unlikely that you will get headache regularly unless you have a medical problem.

 

Spanningshoofpyn

Kan enige iemand affekteer en is die mees algemene vorm van hoofpyn. Spanningshoofpyn is dikwels die resultaat van nek- en skouerspiere wat in spasma gaan en kan soms dae lank aanhou.

 

Cluster Headache (‘Troshoofpyn’) in men

More men than women suffer from cluster headache. These are intense headaches that often occur at the same time every day or every few days. Cluster headache is depressing, but usually does not last longer than 90 minutes. People who often smoke or drink often suffer from this type of headache.

 

 

Hangover headache

Is caused mainly by acetaldehyde, which replaces the glucose molecules in the brain. People with a hangover also suffer from dehydration and low blood sugar. Those with a hangover must drink large quantities of water or tea with sugar - not cold drink or coffee because it can cause further dehydration. 

Selfs filosowe kry hoofpyn

Die folosoof Friedrich Nietzsche het die grootste gedeelte van sy lewe aan uitmergelende migraines gely – dikwels tot twee of drie keer per week. Moderne dokters meen die kanse is goed dat hy ‘n breingewas gehad het wat hierdie migraines veroorsaak het, wat ook sy vroeë dood, op 56, verklaar.

 

A hole in the head

Long ago, headaches were often considered the work of evil spirits and rituals were carried out to drive them away. In the Neolithic Time, circular parts of the skull were removed to allow the spirits to escape. Funny enough, people seem to have survived these operations, as skulls have been found with holes that were in the healing process.

If this does not help for you, see this treatment: https://www.youtube.com/watch?v=vkSZFh70hGc 

Roomys-hoofpyne

Dit is geen wolhaarstorie nie – jy kan werklik hoofpyn kry as jy hierdie bevrore lekkerny eet. Dit word veroorsaak deur bloedvat-spasmas as gevolg van die intense koue van die roomys. Die spasmas onderbreek die bloedvloei en lei daartoe dat die bloedvate opswel.

 

Headache triggers

There are certain foods that can cause migraines to certain people. These include coffee, chocolate, yellow cheese and other dairy products, red meat, nuts, vegetable extracts, foods with a lot of monosodium glutamate and alcohol. These are the most common triggers, but individual migraine sufferers may respond to a variety of different foods or liquids.

 

Mees algemene pyn

Hoofpyn is die mees algemene oorsaak van pyn wat daartoe lei dat pasiënte hul huisdokter besoek. Die meeste mense pas egter selfbehandeling toe met oor-die-toonbank middels en baie migraine-lyers bly ongediagnoseer. Wanneer mense die aanbevole dosis gereeld oorskry, kan analgesiese middels, om die waarheid te sê, die oorsaak van hoofpyn wees.

 

Headache in Children

Even children get headaches. Some even under the age of ten. Before puberty, headaches are more common with boys. Adult women get four times more headaches than men and it is attributed to hormonal fluctuation. The frequency and severity of headaches reduce in men and women as they grow older.

 

 

 

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.