Storage of Medicine

Die meeste medisynekabinette word gewoonlik in badkamers aangetref, en dit is een plek waar medisyne NIE gebêre moet word nie. Die hoë temperature en humiditeit wat in 'n badkamer voorkom, is nie geskik vir die stoor van medikasie nie. Hoe is u dan veronderstel om u medikasie te stoor?

LEES DIE ETIKET

Elke voubiljet spesifiseer presies hoe die spesifieke medikasie gestoor moet word. Die vereiste vir die meeste medikasie is dat dit in 'n koel, droë plek (weg van direkte sonlig), gestoor moet word. Sekere medisyne, veral sekere antibiotika's, moet in 'n yskas teen 'n spesfieke temperatuur gestoor word. Alle medisyne moet in die oorspronklike òf apteek verpakking gehou word. Dié wat in 'n yskas gestoor moet word, moet in 'n verseëlde plastieksak op 'n aparte rak, aan die agterkant van die yskas, gebêre word. Maak seker dat hierdie medikasie weg van voedsl, asook nuuskierige kindertjies, weggehou word.

 CHILD SAFETY

If you have children, all medicines (even herbal supplements and vitamins), should be kept out of reach in a high, locked cupboard. It often happens that small children think medicines are sweets, especially brightly coloured pills, or they mistake syrups for cooldrink. Locking medications away should be standard practice, especially if there is a person in your home who may be prone to substance abuse, or an elderly person who may confuse medications.

DON'T MIX DRUGS

Never store different medicines together in one container. This could lead to you accidentally taking the wrong medicine, or you may have difficulty remembering which drug is for which ailment. In the case of any kind of medical emergency, it would also make it difficult to identify which particular medication may be implicated.

SPUITE EN NAALDE

Dit is van uitsterste belang dat spuite en naalde nie in die normale huishoudelike vullisketting beland nie. Spuite en naalde is vir eenmalige gebruik bedoel en moet na gebruik, vernietig word. Die gevaar bestaan dat gebruikte spuite op die ashoop opgetel kan word en weer gebruik word. Dit dra by tot die verspreiding van aansteeklike siektes soos tuberkulose, HIV en vele meer. Spuite mag net gebruik word as dit uit die oorspronklike, steriele verpakking kom.

VEILIGE MANIERE VIR DIE WEGDOENING

VAN MEDISYNE

 

MEDISYNE INVENTARIS 

 Gaan ten minste elke drie maande deur al die medisyne in u huis en raak van al die vervalde medisyne ontslae. Raak ook ontslae van medisyne wat u nie langer benodig nie, of medisyne wat geen etiket op het nie. Moet NOOIT medikasie neem wat verby die vervaldatum is of van kleur of reuk verander het nie. Sommige vervalde medikasie, veral sekere antibiotika's, raak hoogs giftig wanneer dit verouder. Moet NOOIT medikasie wat vir u voorgeskryf is, met ENIGIEMAND deel nie. U kan daardie persoon se lewe in gevaar stel.

 

NO DRAIN DISPOSALS

Throwing medicine down a drain or flushing it down a toilet, is NOT permissable. More and more pharmaceuticals are being found in our water supply where they seep into our rivers, dams and lakes and filter into our soil. This could have devastating and toxic effects on humans, animals, plants and the environment in general. This practice does not only break laws set down by the Medicines Control Council, it is also extremely irresponsible.

MOET NIE MEDIKASIE IN ASDROMME GOOI NIE

Medisyne wat in asdromme weggegooi word, hou 'n gesondheidsrisiko in en besoedel die omgewing. U vullis verdwyn nie net nie. Dit word na stortingsterreine vervoer waar farmaseutiese produkte weer die omgewing sal binnedring. Daar bestaan ook 'n moontlikheid dat kinders, diere of vullisverwyderaars hierdie medikasie wat u weggegooi het, in die hande kan kry.

BACK TO THE PHARMACY

All unused, unawanted or expired medication should be kept in the original packaging and taken to your pharmacy for disposal. Pharmacies have access to controlled methods, such as incineration, to ensure that medicines are disposed of safely. Pharmacies are not allowed to buy back medicine from the public and old/expired medicine must be destroyed. Destroying medicine and sharps (needles and syringes), is done via incineration.

 

Comments:

Write new comment:

No comments yet.